Retourbeleid

    1. Whatsapp ons asseblief om te kyk of jy onseker is of item(s) aan jou vereistes voldoen - voor jy bestel

    2. Terugbetalings sal slegs oorweeg word vir goedere wat in die oorspronklike verpakking teruggestuur word binne 10 dae vanaf datum van aflewering

    3. 'n Krediet sal uitgereik word wat vir ander aankope by Swemgat gebruik kan word

    4. Koerierkoste op goedere wat teruggestuur word, is vir die koper se rekening

    5. Geen teruggawe sal aanvaar word vir bestellings wat afgehaal word nie