DANKIE!

Dankie aan elke huidige en toekomstige kliënt, ons waardeer jou besigheid.

Ons wens jou en jou gesin 'n Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. Mag jul die vrede van Jesus Christus vir altyd ervaar.


Lekker swem en groete!

Hendrik Ehlers en die SWEMGAT span

Notas:

  • Ons reaksietyd op boodskappe sal stadiger wees gedurende die vakansietyd tot 6 Januarie.
  • Vir dringende bestellings, whatsapp asseblief eers aangesien "uit voorraad" items se versending tot die tweede week in Januarie verskuif kan word.