Laat ander jou swembad geniet terwyl jy nie kan nie

Verhuur jou swembad per uur.

Mense wat by 'n SONDER 'N SWEMBAD by die huis:
  • Kan nie 'n swembadpartytjie hou nie;
  • Kan nie vriende oornooi vir 'n skemerkelkie langs die swembad nie;
  • Om hul kinders na skool te laat swem saam met maatjies, is nie so maklik om te reel nie;
  • En hul kan soms net daarvan droom om langs 'n swembad te braai.
As SWEMBAD EIENAAR kan jou swemplek ander se drome bewaarheid.

Stel jou swembad beskikbaar teen 'n uurlikse tarief.

As jy nie 'n nabygeleë badkamer het nie, moenie dat dit 'n hindernis word nie. Dit kan duidelik gestel word en 'n alternatiewe plan kan gemaak word.
  • Daar is niks ongewoon om 'n fooi te vra in ruil vir paar uur se swembadpret nie
  • Jy stel die huisreĂ«ls op
  • Huurtariewe wissel vanaf R200 per swem-sessie tot R1500 per uur

    Bespaar en verminder swembad koste

       

      #braai
      #kuierplek
      #swemplek
      #swembadpret