Skip to product information
1 of 1

Teken | Verminder die koste van Swembadeienaarskap

Teken | Verminder die koste van Swembadeienaarskap

Regular price R 250.00
Regular price Sale price R 250.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ons sien daarna uit om jou te help om die koste van swembadeienaarskap te verminder .

Besnoei swembadkoste

 

Die opwindende nuwe stelsel is geskeduleer om op Vrydag, 1 September 2023 in werking te tree .


As deel van die eerste gebruikers van die stelsel:

  • Sal jy GRATIS toegang kry gedurende die eerste 12 maande van die gebruik van die nuwe stelsel kry asook 'n verrassingsgeskenk.

Hoe gemaak?

  • Teken in voor 1 Augustus 2023
  • Beantwoord die 5-minute vraelys
  • En stuur foto's van jou swembad na ons

ONS BELOFTE:

  • Indien die bekendstelling nie teen op/voor 1 September 2023 plaasvind nie, sal jy 'n R250 afslagbewys ontvang om by ons aanlyn winkel te spandeer

Om aan te teken - "ADD TO CART" en gaan na "CHECKOUT"





     

    View full details