Skip to product information
1 of 2

Vryheid koffie - 500g

Vryheid koffie - 500g

Rooster
Koffieproduk
Regular price R 199.00
Regular price Sale price R 199.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Estimated Delivery Time (click here)

Kaapstad, Durban, Gauteng: 7 Dae | Ander gebiede: 9 Dae | Jammer, geen aflewering na afgeleë gebiede en plase nie.

Arabica-koffie laat jou wakker en warm voel vir besige oggende. Vryheid-koffie word matig gerooster en varsgemaal in Suid-Afrika.

Die verpakking is optimaal gekies om koffie langer vars te hou:

  • Foelie aan die binnekant van die verpakking hou die koffie koel
  • Asemhalingsklep verhoed dat koffie bederf

View full details