Keuse van aflewering

  • Kyk na die afleweringstydsduur om te sien wanneer aflewering verwag kan word

  • Sommige produkte soos chemikalieë en seker groot items is  net beskikbaar vir aflewering in sekere gebiede.

 

Kies die 'verskepingsmetode'

 

 

Indien dat jy dalk die koerier kan mis? ...en die produk is binne die groottes van PUDO soos bo genoem is, kan aflewering na 'n PUDO locker gekies word.

Kyk hier vir meer inligting oor PUDO en kies'n nabygeleë locker - klik hier

Bevestig jou bestelling

Betaal dan en ons doen die res.

  • Die afleweringskoste is slegs R60 of GRATIS vir bestellings bo R500
  • Ons lewer af in Suid-Afrika