Dankie ! Thank You

Liewe Kliënte

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek vir elke aankoop en vir julle voortdurende ondersteuning.

Die afgelope jaar was nie altyd maklik nie. Veral die verlies van ons geliefde spanlid, Ronel Smith, wat hemel toe gegaan het, het ons diep geraak. Tog vind ons troos en hoop daarin dat Jesus Christus reeds die pad vir ons vooruit gebaan het. Hy is die Lig wat ons lei en wys waarheen ons oppad is.

In Johannes 3:16 lees ons: “Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.”

Ons opregte wens is dat jy hierdie belofte sal glo, en dat ons mekaar eendag ook weer in hemel sal ontmoet.

Lekker swem en mag julle ’n geseënde en vreugdevolle Kersfees beleef.

Vriendelike groete

Hendrik Ehlers en die Swemgat-span

Ns. Bestellings wat nou geplaas word, ontvang outomaties ’n 5% afslag en sal in Januarie afgelewer word.

----

Dear Valued Clients

We would like to extend our sincere gratitude for every purchase and for your continued support.

The past year has not always been easy. In particular, the loss of our beloved team member, Ronel Smith, who passed on to heaven, deeply affected us. Yet we find comfort and hope in knowing that Jesus Christ has already prepared the way before us. He is the Light who guides us and shows us where we are heading.

In John 3:16 we read: “For God so loved the world that He gave His one and only Son, that whoever believes in Him shall not perish but have eternal life.”

Our heartfelt wish is that you will believe this promise, and that one day we may meet each other again in heaven.

Enjoy swimming and may you have a blessed and joyful Christmas.

Kind regards

Hendrik Ehlers and the Swemgat team

P.S. Orders placed now will automatically receive a 5% discount and will be delivered in January.