Fotograwe

Swemgat verskaf landwye bystand aan selfdoen-huisverbeteraars met hul swembaddens en ons soek jou hulp as plaaslike fotograaf.

Fotograaf Geleentheid | Geleentheid vir plaaslike fotograwe


Of fotografie jou stokperdjie of beroep is, ons sal jou vaardighede en ondersteuning baie waardeer om foto's van kliënt-swembaddens in jou plaaslike omgewing vir sosiale media gebruik te neem. Alhoewel dit nie 'n vereiste is om 'n top professionele fotograaf te wees nie, sal dit voordelig wees om bogemiddelde fotografievaardighede te hê.

As jy belangstel in die geleentheid, stuur asseblief vir ons 'n boodskap . Ons sien uit darna om van jou te hoor.