Verjaarsdag Promosie

Goeiedag
🎉 Dit is ons verjaarsdag — of dit jou eerste besoek is of jy een van ons lojale koper is — WELKOM TERUG! 🎉
🎁 Hier is ons geskenk aan jou - vanaf 28 April tot Saterdag, 31 Mei 2025.
Gebruik die afslagkode "Happy Birthday" by die betaalpunt tydens ons Verjaarsdagpromosie.
Spandeer nou R1500 of meer vir swembadchemikalieë, kry R150 AF en ons beloon jou verder met 'n gewaarborgde 10% afslag op Swembadchemikalieë & verf vir jou huis tot Desember 2025! Dit beteken meer besparings – wat dit selfs makliker maak om instandhouding te doen.
Koue reënerige dae sluip Pretoria binne, maar ons kry steeds warm dae. Indien jou swembadwater meer soos 'n ysbad voel as 'n oase, weet net dat 'n verhitte swembad steeds moontlik is! 🏖️
Kyk gerus na...
✅ 'n Sun Command sonverhitting stelsels wat die watertemperatuur met 8–12°C kan verhoog – beteken meer swemdae terwyl jy die GRATIS energie van die son benut! ☀️
✅ 'n Swembadkombers kan die watertemperatuur met 5°C verhoog — dis eenvoudig, bekostigbaar en baie doeltreffend!
✅ Alternatiewelik, voeg 'n hittepomp by, maar hou in gedagte dat dit duur elektrisiteit gebruik.
Ons verkies egter Moeder Natuur se gratis sonkrag wanneer ons kan, sit net meer panele by!
Het jy raad nodig? Kliek op die WhatsApp simbool (onderaan die skerm) en stuur 'n vinnige video van jou swembad- of huisverfprojek en 'n spesialis sal help.
Nie net swembaddens nie, ons verskaf ook hoë kwaliteit verf vir jou huis.
Swem langer, swem warmer en hou jou huis se verf in 'n puik toestand!